Ondersteun die BBA se Versoek om Duidelikheid

BBA-ADV-01 · v1.0

Taal

Die Bela-Bela Alliansie (BBA) het die Munisipaliteit se Buitelugadvertensie-verordening, Tariefboek, openbare kennisgewing en die SAMOAC-riglyne deeglik bestudeer.

Ons glo dit is in die belang van elke besigheid dat daar duidelikheid bestaan oor:

Die BBA het 'n formele versoek aan die Munisipale Bestuurder gerig om hierdie aangeleenthede te verduidelik en konstruktiewe samewerking tussen die Munisipaliteit en die plaaslike sakegemeenskap te bevorder.

U besonderhede
✅ Dankie! U ondersteuning is ontvang.

← Terug na BBA Skakels