Het jy ’n vraag oor Bela-Bela, ons plan, ons kandidate of die verkiesing? Vra dit hier.
Ons vra nie jou naam, e-pos of selfoonnommer nie, en ons stoor nie jou IP-adres saam met jou vraag nie.
✅ Dankie! Jou vraag is anoniem aan die BBA gestuur.
Wil jy ’n persoonlike antwoord hê? Dan moet ons weet hoe om jou te bereik – gebruik eerder ons kontakvorm.
Kontak die BBA →