Ontmoet die mense wat Bela Bela Alliansie lei en die kandidate wat Bela Bela sal verteenwoordig.
Toegewyde gemeenskapslede wat hulle lewens wy aan die verbetering van Bela Bela — eerlik, bekwaam en aanspreeklik.
Op 14 September 2026, by die amptelike launch van die BBA, sal die wykskandidate en PR-kandidate bekend gestel word. Inwoners kan hul plek bespreek indien hulle die funksie wil bywoon — kontak 060 880 8116.